#Still No Gun

Het jy genoeg gehad?

Wag jy al lank vir goedkeuring van jou vuurwapenlisensie aansoek?

Het jou AMNESTIE aansoek iewers in die burokratiese gerompslomp vasgehaak?

Is jy bekommerd dat jy jou vuurwapen nie gaan terugkry nie?

Wat gaan jy doen as jou vuurwapen in die polisie besit beskadig of verlore is?

Jy is nie alleen nie.

Tienduisende vuurwapen eienaars deel jou besorgdheid, veral nadat

Die portefeuljekomitee oor die chaotiese toestande by die sentrale vuurwapenregister gerapporteer het.

Dit blyk dat die agterstande in die lisensiëring en amnestie prosesse selfs erger is as in die forensiese afdelings van die polisie.

Die regering se agenda duidelik na vore gekom het in sy strewe om self-verdediging as rede vir vuurwapen besit te skrap in die konsep wysiging van die vuurwapenbeheerwet.

Die feit dat die meeste aansoeke wat in Desember 2019 al ingedien is nou nog nie geprosesseer is nie.

Intussen beleef ons ongekende vlakke van roof aanvalle en moord in Suid-Afrika, en is die polisie elke dag in die nuus oor sy agterstande en kapasiteitsgebrek.

Dis tyd dat ons ons wapens terugkry.

‘n Groot groep organisasies span saam om deur regsaksie die polisie te dwing om jou vuurwapen terug te gee en om wetsgehoorsame mense aan die regte kant van die reg te plaas.

Waar trek jou aansoek?

Jou geval kan ons saak sterker maak! Vul jou besonderhede hieronder in.

Vuurwapen Amnestie

Het jy jou wapen ingegee? Bang dat jy aan die verkeerde kant van die gereg is met 'n ongelisensiëerde wapen of ammunisie?
Steeds geen nuus?

Lisensie Hernuwing

Het jy aansoek gedoen vir die hernuwing van jou vuurwapenlisensie, permit of bevoegdheidssertifikaat?

Moeg gewag?

Deel hierdie inisiatief

Facebook
Twitter
Email
WhatsApp